top of page

Die Dowe Familie Kerk in Worcester is op die kampus van die NID.

Ons gemeentelede is volwasse Dowe persone, studente van die NID kollege, kinders van De la Batskool,

ouers en familie van Dowe kinders, personeellede van die skool, en personeel van NID, asook enige persoon wat betrokke wil wees.

Ons is geseend met drie leraars,  di Andri Eloff en Jan Oberholzer en pastoor Hennie Burger.

Die bestuurspan saam met die leiers is verantwoordelik om die gemeente te bestuur.

Dit word gedoen in biddende afhanklikheid van ons Heer en Hemelse Vader. Die boodskap word verkondig in Gebaretaal, 

daar word ook in stem vertolk,  "voice over" gedoen, sodat persone wat doof en wat horend is kan verstaan. 

Ons leiers is Ds Andri Eloff, Pastoor Hennie Burger en Ds Jan Oberholzer.

facebook_1555750533336.jpg
maxresdefault (1).jpg
facebook_1555750693872.jpg

Almal is welkom op `n Sondagoggend by die erediens, indien jy `n afspraak in die week wil maak kontak ons gerus op sosiale media of per e-pos.

of  kantoorure 0800-1200

023 3425555

De la Batweg 30

Worcester

facebook_untitled.jpg

Kerkdiens

Sondae oggend 09h30​​​

ook live stream op you tube

Dowe Familie Kerk

 

 

Wat gebeur en waar kan jy betrokke raak?

Bespreek n stalletjie as jy iets wil verkoop of kom help by ons gemeente se stalletjies. 

Sluit aan by ons aanlyn nuuslys

Dankie dat jy saam kuier

bottom of page