top of page

Bydraes

Enige bydraes sal verwelkom word hetsy skryfwerk, deel van jou verhaal / gebeure of finansiele hulp.  

Vrywilligers

in ons gemeenskap van dowes

Jou bydra tot die bywoon van bybelstudie, gesels met n bejaarde of besoek aan 'n sieke sal verwelkom word.

Raak betrokke en bou aan die

Familiekerk van Dowes.

Bydraes / Donasies

aanlyn of via die kerkkantoor

Alle skenkings is welkom; ou klere, boeke, skryfbehoeftes vir skoolleerders of enige huisware wat onder die behoeftiges versprei kan word.

0233425555

Teken in

sluit aan by ons

Registreer en ontvang jou nuus per e-pos.

Gesels saam in ons Blog/Vlog afdeling

“Give, and it shall be given unto you; good measure, pressed down,
and shaken together, and running over, shall men give into your bosom”

(Luke 6:38)

bottom of page