top of page

Dowe Familie Kerk
Worcester
Ons het `n heerlike gemeente kamp geniet, ons is `n familie in Jesus Christus en gee regtig om vir mekaar, ons leer en leef saam.
Persone wat nie kan hoor nie, asook persone wat kan hoor is vriende en ondersteun mekaar. Jesus het elkeen baie lief !
​
​
​
















bottom of page