Ougoedskou
- Dowe Familie Kerk
- Apr 25, 2019
- 1 min read
Updated: Apr 27, 2019
Almal is welkom om te kom kyk en saam te geniet, Worcester Museum en Veteraan moters saam met Dowe Familie Kerk gaan fees hou. Dit begin met `n optog van ou voertuie deur ons dorp om 0900. Dan is daar aktiwiteite wat plaasvind by Kleinplasie plaas museum, soos broodbak, stook vam mampoer, ritte op n trekker en wa en nog baie ander, heerlike eetgoed sal verkoop word, kom kuier dus saam tot 3 uur die middag. kom geniet`n dag om weer dit wat was te onthou !
Comments